seebamboes
AfriKelp ontgin gesondheid uit die see uit
Die see lewer baie skatte op en ՚n besondere een wat landbou geweldig baie verryk is die rooi en bruin seebamboes wat net op ՚n paar plekke in die wêreld voorkom. Hulle tuiste is in suidelike oseane langs ons Weskus en in die Gansbaai/Hermanus-streek. Die hoë hoeveelheid voedingstowwe, skoon[...]