Secutel Technologies
Stel jou veiligheid eerste!
“Ons produk kan ’n landbouer waarsku teen gevare,” sê Carel van der Merwe, verkoopsrekeningbestuurder by Secutel Technologies. Die afgelope jaar se plaasmoordsyfer is 47, wat daarop dui dat landbouers steeds hulle sekuriteit moet opskerp en Secutel Technologies se elektroniese sekuriteitssagteware kan hiermee help. “Ons verskaf oplossings om landbouers te[...]