Schalk Pienaar Agbiz oorlede
Agbiz se voorsitter oorlede
‘n Leier in die landboubedryf, Schalk Pienaar, is op Sondag 6 Mei 2018 oorlede. Hy was die voorsitter van Agbiz. “Schalk is sedert 2010 voorsitter van Agbiz. Hy het die rol met leierskap vervul. Hy gaan gemis word, nie net deur Agbiz en sy lede nie, maar deur die[...]