SAV3

Veekundige prof Kennedy Dzama se navorsing vereer

Prof Dzama doen navorsing oor genetika van inheemse veerasse, soos Nguni-beeste Die Suid-Afrikaanse Vereniging vir Veekundiges (SAV3) het erkenning gegee aan die waardevolle navorsingswerk wat verrig word deur prof Kennedy Dzama van die Universiteit Stellenbosch. Hy bestudeer veral die genetika van veerasse inheems aan Suid-Afrika. Hy het die Vereniging[...]

By Benine Ackermann|3rd November 2017|Categories: News|Tags: , , |
0
Go to Top