SAILI

SAILI kry nuwe lewe

Een van die mees veelsydige ingenieurskursusse op universiteit is landbou-ingenieurswese. Studente kry blootstelling aan ‘n wye verskeidenheid kennisterreine, soos klimaat, grond, hidroulika, biochemie, tot voedsel en veselverwerking. In Suid-Afrika doen landbou-ingenieurs meestal navorsing in die staatsektor, maar boerderye soos ZZ2 het ‘n hele paar landbou-ingenieurs in diens om hulle[...]

By Specialist Writer|21st February 2018|Categories: Nuus|Tags: , |
Go to Top