saffraanmark
SA kan groot speler in wêreldmark vir saffraan word
Planne vir die ontwikkeling van die plaaslike saffraanmark is reeds goed op dreef en kan daartoe lei dat Suid-Afrika in die komende jare ʼn beduidende produsent en uitvoerder van die produk – by verre die wêreld se duurste spesery – word. Dit is goeie nuus vir die Suid-Afrikaanse ekonomie[...]