SAFA

Dewald Olivier aangestel as nuwe uitvoerende beampte by SAFA

Die SA Voerkraalvereniging (SAFA), wat die rolspelers in die voerkraalbedryf in Suid-Afrika verteenwoordig, het mnr Dewald Olivier as sy nuwe uitvoerende beampte aangestel. Hierdie aanstelling volg op die bedanking van mnr Dave Ford, wat onlangs as uitvoerende direkteur uitgetree het. Mnr Ford was nagenoeg 23 jaar by SAFA betrokke[...]

By Specialist Writer|17th September 2018|Categories: Nuus|Tags: , |
0
Go to Top