SACAU
Landbou in Suidelike Afrika (SACAU) in die kollig
Die Suidelike Afrika Konfederasie van Landbou-unies (SACAU) gaan van 1 tot 3 Oktober landbouleiers uit die hele streek bymekaar trek om te gesels oor die toekoms van landbou in hulle onderskeie lande, handelsooreenkomste, dienste, vroue en die jeug in landbou, goeie regering en die ontwikkeling van boere.