Sabio
Sabio kry eerste koninginby
Die Suid-Afrikaanse Byebedryforganisasie (Sabio) het pas vir die eerste keer sedert die ontstaan daarvan in 1921 ‘n vrou as voorsitter aangewys. Tumi Mobu neem die voorsitterskap oor by Louis van Zyl, die voormalige voorsitter. Inge Austin van Mpumalanga is die nuwe vise-voorsitter, terwyl Riëtte van Zyl van die Wes-Kaap[...]