SAAMA
Boere versigtig om nou te koop
Trekkerverkope van 618 eenhede in Oktober is byna 25% laer as die 805 eenhede wat verlede Oktober verkoop is. Vir die jaar tot dusver is verkope byna 11% laer as verkope vir die ooreenstemmende tydperk verlede jaar.Die Suid-Afrikaanse Landboumasjinerie-assosiasie sĂȘ stroperverkope van 20 eenhede in Oktober is ook aansienlik[...]