SA Voedsel
Goeie nuus vir verbruikers: SA voedsel van die goedkoopste in die wêreld
Die wêreldbevolking sal na verwagting groei van 7,4 biljoen mense in 2017 na 7,8 biljoen mense in 2022, met ’n gemiddelde aanwas van sowat 88 miljoen mense per jaar, volgens ABSA se 2017/2018 landbouvooruitskouing. Suid-Afrika se bevolking het gegroei na 55,9 miljoen mense in 2016, teen ’n gemiddelde aanwas[...]