SA suiwelproduk van die jaar
SA suiwelproduk van die jaar: Driekuns vir Woolworths Mature Gouda
Lactalis South Africa se 10-maande Mature Gouda, wat uitsluitlik vir Woolworths vervaardig word, is tydens vanjaar se Suid-Afrikaanse Suiweltoekennings op Vrydag 26 Maart 2021 by Cavalli Estate buite Stellenbosch vir ‘n ongeëwenaarde derde keer as die Suid-Afrikaanse Suiwelproduk van die Jaar gekroon. Dié prestasie is ‘n eerste vir die[...]