SA suiwelbedryf

Genomiese dienste vir die Suid-Afrikaanse suiwelbedryf

SA Stamboek is trots om aan te kondig dat ons plaaslike genetiese merietevoorspellings vir melkbeeste ook nou genomiese inligting bevat. Hierdie baie belangrike en logiese stap in die verbetering van die voorspelling van teelwaardes het voortgespruit uit die deelname van SA Stamboek aan die Suiwelgenomika-program (DGP), befonds deur die[...]

By Specialist Writer|22nd July 2020|Categories: Nuus|Tags: , , |
0
Go to Top