SA Stud Book

New members for Stud Book

Two new members were elected to Stud Book’s Executive Committee (EXCO) at the Annual General Meeting held on 1 November 2018 in Bloemfontein. The vacancies were the result of the retirement from EXCO by dr Johan Jooste and PW van Heerden. They are replaced by Messrs Pete Durham and[...]

By Specialist Writer|5th November 2018|Categories: News|Tags: |

SA Stud Book and Merino SA release new Genetic Values for Merino Breeders

The latest scientific developments and technology applicable to modern sheep breeding will now be incorporated in a newly developed Genetic Evaluation by SA Stud Book for the Merino breed. It will be implemented, with approval of the Merino Technical Committee, and made available to Merino breeders from April 2018[...]

By Specialist Writer|28th March 2018|Categories: News|Tags: , , , |

SA Stamboek brei dienste uit gegrond op genomiese inligting

Twee belangrike ooreenkomste is onlangs deur SA Stamboek onderteken om te verseker dat genomiese inligting optimaal deur Suid-Afrikaanse veetelers gebruik kan word. Stamboek het onlangs die “Single Step” Genomiese Evaluasie vir twee vleisbeesrasse uitgerol waarmee die akkuraatheid van voorspelling van genetiese waardes en identifisering van geneties meerderwaardige diere betekenisvol[...]

By Specialist Writer|22nd February 2018|Categories: News|Tags: , |

SA Stamboek en Diereverbeteringvereniging se nuwe Uitvoerende komitee (Exco) verkies

Tydens die Algemene Jaarvergadering van SA Stamboek wat op 2 November 2017 in Bloemfontein gehou was is Freddie Wasserfall herverkies as President van die Vereniging. Freddie is tans ook president van die Charolais Beestelersgenootskap van Suid-Afrika. Hy dien dus nou in ’n tweede termyn as President van Stamboek. Russel[...]

Voorpunt-telingstegnologie aan die orde by Voermol/Stamboek Telingsimposium

Suid-Afrikaanse telers het toegang tot die nuutste metodes en tegnologie om produktiewe plaasdiere te teel. Die spoed van ontwikkeling veroorsaak dikwels dat verwarrende boodskappe by telers en boere wat teeldiere wil aanskaf, lei tot verkeerde seleksiebesluite. Die 2017 Voermol/Stamboek Telingsimposium, wat tydens Alfa 2017 aangebied word gee alle rolspelers[...]

By Benine Ackermann|4th September 2017|Categories: News|Tags: , , |
Go to Top