SA-SOS

Selfoontoepassing ontwikkel vir persoonlike beskerming

Deur Fanie Brink, Onafhanklike Landbou-ekonoom "'n Nuwe slim Suid-Afrikaanse selfoontoepassing is deur SA-SOS, 'n diensleweringsmaatskappy in die persoonlike beskerming- en noodreaksiebedryf bekendgestel," sê Johan Wolmarans, die hoofuitvoerende beampte en stigter van die maatskappy. Hy sê Suid-Afrika het een van die grootste private sekuriteitsbedrywe in die wêreld met 2,5 veiligheidswagte[...]

By Benine Ackermann|31st March 2017|Categories: News|Tags: , , |
Go to Top