SA Hereford Beestelersgenootskap

Genomiese teelwaardes vir die SA Hereford Beestelersgenootskap

Die insluiting van genomiese inligting van individuele diere vir die voorspelling van genetiese meriete, is die nuutste manier om die akkuraatheid van sulke voorspellings te verhoog. SA Stamboek het die voortou in Suid-Afrika geneem om hierdie metodologie toe te pas deur die ENKEL STAP GBLUP-metode toe te pas. Sodoende[...]

By Specialist Writer|22nd June 2022|Categories: Artikels, Vee en Wild|Tags: , |
0
Go to Top