SA
Suid-Afrika op pad na ekonomiese ineenstorting
Of jy een liter water in ’n emmer vol gate gooi of ’n duisend liter, die uitkoms is dieselfde: daar sal niks oorbly nie. Die kern van Tito Mboweni, minister van Finansies, se interimbegrotingsrede is dat daar nie meer genoeg water is om in die emmer te gooi nie,[...]