Rubin 12
Vir ‘n ferm en egalige saadbed, kry LEMKEN se Rubin 12 en Karat 9
Die Karat 9 bewerk die grond na die Rubin 12 deur is vir ՚n fyner en fermer saadbed. Alles begin by jou saadbed. Dit bepaal tot ՚n groot mate die opkoms van jou gewasse en die uiteindelike sukses van jou oes. Daarom gebruik Skippies Joubert van Gideon Joubert Boerdery[...]
Benut jou trekkerkrag: Werk 9,5 m wyd met LEMKEN se nuwe Rubin 12
Boere koop groter, sterker en slimmer trekkers om vinniger, wyer en beter te werk, maar om dit reg te kry het hulle werktuie nodig wat die werk vinniger, wyer en beter kan doen. Trekkers en werktuie moet bymekaar pas soos koffie en beskuit. Dit help niks jy loop met[...]