RPO NK-kongres

RPO Noord-Kaap-kongres: Boere moet hulle toekoms op hoop bou

“Die droogte, die verkiesing, onteiening sonder vergoeding en die onlangse uitbraak van bek- en klouseer laat van ons boere soms raadop,” sê Johan van der Colff, voorsitter van die RPO (Rooivleisprodusente-organisasie) Noord-Kaap tydens die kongres in Kimberley by die Horseshoe Inn op 5 en 6 Junie 2019. Maar ten[...]

By Benine Ackermann|13th June 2019|Categories: Nuus, Vee en Wild|Tags: , |
0
Go to Top