RMS
Volhoubaarheid en vordering met RMS
Suid-Afrika produseer nagenoeg 50% van die wêreld se sybokhaar wat bydrae tot bykans 30 000 plaaslike werksgeleenthede. Omdat dit al die luukse eienskappe van ‘n edel vesel bevat en voldoen aan die vereistes van die mark, rus daar groot verantwoordelikhede op produsente om by die voorskrifte en behoeftes van[...]