Riken Elektries

Riken Electric is die voorlopers in gespesialiseerde tegniese oplossings

Oor die laaste paar jaar het die kraggehalte in Suid-Afrika drasties agteruit gegaan. Dit het gelei tot ‘n toename in kragonderbrekings en probleme wat fasewisseling insluit. Hierdie probleme met fasewisseling ontstaan wanneer die krag weer aankom na ‘n onderbreking. Kragonderbrekings kan veroorsaak word deur kabeldiefstal, wanneer ‘n mini-substasie uitsny[...]

By Specialist Writer|14th February 2024|Categories: Artikels, Hulpbronbestuur|Tags: , |
0
Go to Top