Revaro-handelaars
Revaro Agri is op soek na nuwe handelaars
Taai toerusting wat die boer getrou dien en aan streng veiligheidsvereistes voldoen – dit is wat Revaro verskaf. Revaro se mense glo daaraan om boere se behoeftes te bevredig deur vir hulle spesialisoplossings te verskaf wat die boer se winsgewendheid verhoog. Reyno van Rooyen, uitvoerende hoof van Revaro, vertel[...]