renosterstropery

Die pad is oop vir renosterhoringhandel

Renosterboere is verlig dat die hooggeregshof in Pretoria die Departement van Omgewingsake se aansoek om teen die renosterhoringhandeluitspraak te appelleer, afgewys het.Die oorspronklike aansoek om die verbod te lig is deur Suid-Afrika se twee grootste privaatrenostertelers, John Hume en Johan Kruger, ingedien.Die departement se prokureurs het misluk om die[...]

By Benine Ackermann|22nd January 2016|Categories: News|Tags: |
0
Go to Top