Renosterboer

Renosterboer emigreer, maar hou vas aan sy renosters

deur Tisha Steyn Piet Warren, bekende wildboer van Gravelotte in Limpopo, is besig om stadigaan, maar doelgerig, ontslae te raak van sy uiteenlopende bates met die doel om na Australië te emigreer. Piet (75) en Christine, sy vrou, het 39 jaar lank op die plaas Josephine naby Gravelotte geboer.[...]

By Specialist Writer|26th September 2022|Categories: Artikels, Vee en Wild|Tags: , , |
0
0
Go to Top