Renault Koles
2019 RENAULT KOLES: ‘n Praktiese en bekostigbare ou grote
Deur Dirk Gallowitz van Ultimate Drive Renault het besluit om sy relatief duur en weelderige Kadjar uit die mark te onttrek en het in die plek daarvan die Koleos uit sy Samsung stal in Suid-Korea gaan haal. Nou as die Koleos vir jou bekend klink, is jy nie te[...]