redback boots
Trappers verkoop Australiese Redback-stewels!
Lukas Venter, gebiedsbestuurder van Trappers, vertel van die alombekende Redback-stewels. Deftig, netjies en baie gemaklik, is net 'n paar woorde wat die skoene opsom. Moet nie uitmis op so ordentlike paar skoene nie! Dit is landswyd beskikbaar by Trappers. https://youtu.be/rc10aee8OiI