RCL
RCL Foods bied die regte voer vir elke boer
Voer en wins is twee woorde wat ten nouste saamloop in enige veeboer se bedrywighede. Daarom kies boere die voer wat die beste by hulle behoeftes – en ook by hulle sakke – pas. RCL Foods bied ՚n wye verskeidenheid voersoorte waarmee enige veeboer net kan wen. Anton Bothma[...]