Ramphulpfonds
Ramphulpfonds Raad aanstelling
Agri SA verwelkom die aanstelling van Andrea Campher, as lid van die Raad vir Ramphulpfondse. Aanstellings op die raad word deur minister Lindiwe Zulu, minister van Maatskaplike Ontwikkeling gemaak. Die aanstelling is van krag vanaf 1 Februarie 2021 vir 'n tydperk van 2 jaar of totdat die Wet op[...]