PTH
PTH: Boer lekkerder met jou water
Die vreugde van ’n sterk nuwe boorgat word nogal geblus as daar amper meer minerale as water uitborrel. Verkalking belemmer jou watertoevoer in elke opsig en dit sal ook nie ’n duisend jaar duur voordat jy baie skade ly nie. ’n Israeliese maatskappy, PTH, het met ’n slim nuutskepping[...]