PROKON
Kennisgewing: Inspeksiefooie
Na deeglike konsultasie, en goedkeuring van die Uitvoerende Beampte van die Departement van Landbou, Grondhervorming en Landelike Ontwikkeling, aangestel ingevolge die Wet op Landbouprodukstandaarde, no. 119 van 1990, lê die gevolmagtigde, Produkkontrole vir Landbou (hierna “PROKON”), aangestel ingevolge artikel 2(3) van genoemde wet, inspeksiefooie ingevolge artikel 3(1A)((a)(ii) op. Die[...]