Prof Mohammad Karaan
Met medelye: prof. Mohammad Karaan
Dit is met groot skok en leedwese dat Saai van prof. Mohammad Karaan se afsterwe verneem. Prof. Karaan het baanbrekerswerk op akademiese, politieke en ekonomiese terreine in die landboubedryf verrig. Hy was die stem van redelikheid in ’n spanningsvolle era waarin daar oor die hoe, die wat en die[...]