ProAgri verspreider van die maand

Elke boer kry ’n ProAgri by Touwsrivier se poskantoor

In Touwsrivier se poskantoor word daar elke dag hard gewerk om posstukke by geadresseerdes te besorg. Alhoewel die wêreld dink dat elektroniese pos besig is om gewone pos te verdring, moet ons onthou dat enige tasbare item, soos natuurlik ons geliefde ProAgri-tydskrif, altyd ’n posbus nodig sal hê. ProAgri[...]

0
0
Go to Top