ProAgri SA 256
ProAgri SA 256
Nampo is afgestel vir 2021. Die jaarlikse landbouskou wat duisende besoekers op Bothaville laat toesak, is weer eens in die wiele gery deur die pandemie se maatreëls. Verskaffers sou sorg dat hulle genoeg voorraad bekom om tydens Nampo te verkoop, maar nou lê daar hope kapitaal in hierdie voorraad[...]