Polisie
Polisiebestuur wil met Agri SA saamwerk
Agri SA is bemoedig oor die nasionale kommissaris van polisie, generaal Khehla Sitole se verbintenis om boere en boerderygemeenskappe te help beveilig. Generaal Sitole het Maandag die vergadering van Agri SA se Landelike Beveiligingskomitee bygewoon. Agri SA verwelkom ook die uitnodiging van die kommissaris om die Landelike Beveiligingstrategie saam[...]