plaasmoordenaars
Vonnis vir plaasmoordenaars verwelkom, borgtog vir polisiemoordenaar betreur
TLU SA is verheug oor die skuldigbevinding en vonnis wat die moordenaars en aanranders van die bejaarde mnr. Alwyn van Zyl en sy vrou, René van Naboomspruit opgelê is. Die feit dat die moordenaars se appèl van die hand gewys is, is soveel beter sodat hulle nie nog hoftyd[...]