plaasgeweld
Grondverskuiwende vennootskap tussen Agri SA en Fidelity ADT om plaasgeweld en landboumisdaad te verminder
Agri SA het ‘n vennootskap met Fidelity ADT, ‘n filiaal van die Fidelity-dienstegroep, aangegaan om ‘n reeks dienste en produkte aan sy lede en die landelike gemeenskap te bied in ‘n poging om die hoë vlakke van plaasaanvalle en verwante landboumisdaad aan te spreek. Volgens Agri SA, het plaasaanvalle[...]