Pioneer PowerCore™
Geel besproeiing kry puik Pioneer PowerCore™ baster – P1197PW
Deur: AJ Steyn, Pioneer Landboukundige Die prestasie van die P1197 platform is reeds baie bekend by produsente vir vol besproeiing. Die platform is nou volledig ontwikkel met die vrystelling van die PowerCore™ weergawe waarvoor daar lank gewag is. Dit bevat nou multigeen tegnologie vir effektiewe insekbeheer asook die Roundup[...]