Paul Bester

Nog ‘n grote in die beesbedryf oorlede

Die landboubedryf moes pas verneem van Paul Bester van ZZ2 se dood en nou is nog ‘n groot bekende en legende in die beesbedryf oorlede. Helga Prinsloo, hoofbestuurder en lid van die Beefmaster Beestelersgenootskap se dagbestuur, is Woensdag op pad na ‘n veiling toe tragies in ‘n motorongeluk oorlede.[...]

By Benine Ackermann|25th August 2017|Categories: News|Tags: , , , |

Paul Bester van die Pinzgauers is oorlede

Paul Bester, groot beesboer, voorsitter van die Pinzgauer-telersgenootskap en kuddebestuurder van die ZZ2-stoetery by Mooketsi, is verlede week (18 Augustus) aan kanker oorlede. Sy familie en mense in die beesbedryf is hartseer om afskeid te neem van ‘n man, pa, oupa, broer, vriend en leier. Paul was sedert 2006[...]

0
Go to Top