Paul Bester voorsitter van die Pinzgauer-telersgenootskap en kuddebestuurder van die ZZ2-stoetery by Mooketsi

Paul Bester van die Pinzgauers is oorlede

Paul Bester, groot beesboer, voorsitter van die Pinzgauer-telersgenootskap en kuddebestuurder van die ZZ2-stoetery by Mooketsi, is verlede week (18 Augustus) aan kanker oorlede. Sy familie en mense in die beesbedryf is hartseer om afskeid te neem van ‘n man, pa, oupa, broer, vriend en leier. Paul was sedert 2006[...]

0
Go to Top