Patrysfontein
Van rugbyspeler tot bobaasboer
Harde werk is wat die deurslag gee met rugby, maar ook met boerdery. Johann Muller boer saam met sy pa, Quintus, en broer, Ignatius, op die familieplaas, Patrysfontein, in die in die Suid-Kaap. Die reƫnval daar is tussen 400 en 450 mm per jaar en die klimaat is gematig[...]