passtukke
Wat sê ons boere? Passtukke: Kies reg en bespaar water
Die enigste skrale voordeel van droogte is dat jy aan die groen kolletjies kan sien waar jou ondergrondse politeenwaterpype lek. Dan is dit graaf uitpluk, grou en regmaak, want water is skaars en mag nie vermors word nie.Gewoonlik is die sondebok die passtuk en bogrondse passtukke, wat aan sonlig[...]