parteverkoopspersoon
Moenie John Deere se vroue in landbou onderskat
Vroue het wêreldwyd ‘n belangrike rol om in die toekoms van die landbou te speel. Hoewel die rol van vroue in die landbou meer erkenning geniet as ‘n paar jaar gelede, wys vroue deesdae hulle staal in verskeie afdelings van die landbousektor. Magda Wallace, parteverkoopspersoon by AFGRI Bethlehem deel[...]