papajas

Supervrugte: Wêreldwye aanvraag vir papajas

In die lig van die COVID-19-pandemie het die varsvrugtebedryf sy pogings wêreldwyd opgeskerp om die beskikbaarheid van vrugte vir plaaslike en uitvoermarkte te verseker. Dit te midde van die logistieke uitdagings wat met inperkingsmaatreëls gepaardgaan en die groot aanvraag van verbruikers wat toenemend bewus is van wat hulle eet[...]

By Specialist Writer|6th May 2020|Categories: Nuus|Tags: , , |
0
0
Go to Top