pampoen
Goliat van Gat-pampoenfees 2018
Laai solank jou pampoen op jou bakkie, want dis amper die volgende Goliat van Gat-kompetisie. TLU SA is opgewonde om na die 2017 SA rekord Goliat van Gat-pampoen van 556 kg voort te bou en nog beter te doen in 2018 se wedstryd. Die mooiste, grootste, oorspronklikste en lelikste[...]