Padinfrastruktuur
Vrystaat-vloede: Padinfrastruktuur verkrummel
Vrystaat Landbou (VL) het gewaarsku dat die Vrystaatse provinsie se padinfrastruktuur in 'n ernstige toestand is. VL het 'n dringende brief aan die Vrystaatse departement van polisie, paaie en vervoer gerig en gevra dat dringende stappe gedoen word om paaie vir kritieke toegang te herstel. DiƩ optrede kom omdat[...]