paaie forum
Ficksburg-gemeenskap skep paaie forum
Verskeie instansies van die Ficksburg gemeenskap het op 2 Maart byeengekom met een gemeenskaplike doel, naamlik die haglike toestand van paaie in die omgewing. ’n Skrywe is deur die vergadering aan die Premier van die Vrystaat, me Sisi Ntombela, gerig wat aandring op ’n dringende vergadering binne 7 dae[...]