outomatiese hoëspoedverpakker

Verpak vrugte blitsvinnig… met Gossamer se outomatiese hoëspoedverpakker

Lang ure en baie hande-arbeid is nie meer nodig om vrugteboere se vrugte in houers te verpak vir die winkels nie, want Gossamer Packaging Machinery bied ’n PP-300 outomatiese hoëspoedverpakker wat die taak vinnig afhandel. Die masjien is ook die enigste plaaslik ontwerpte en vervaardigde masjien van sy soort[...]

By Benine Ackermann|18th June 2019|Categories: Artikels, Hulpbronbestuur|Tags: , |
0
Go to Top