Orthman se HD Carrier
Gee jou gewasse ‘n voorsprong: Orthman maak kunsmistoediening maklik
Heel aan die voorpunt van boerderypraktyke soos strookbewerking en kunsmistoediening is Orthman, die vervaardiger van slim werktuie vir die boer. Brian Nieuwoudt, streeksbestuurder van Orthman, het boere by NAMPO vertel presies hoe hulle werktuie, spesifiek ook dié vir kunsmistoediening boerdery kan bevorder: Orthman XD 1tRIPr strookbewerker met kunsmiskas Orthman[...]