Opel Grandland
Opel raak “Grênd” met sy nuwe Grandland X
Deur Dirk Gallowitz van Ultimate Drive Nadat Chevrolet laasjaar oor die horison uit Suid-Afrika gery het en die Chev/Opel/Isuzu alliansie verfomfaai het, was daar baie gissinge en spekulasie of Opel nie ook gaan handdoek ingooi nie. Die Opel Astra was weliswaar die waardige wenner van 2017 se SA Gilde[...]