Opel
Nuwe Opel Corsa loop nou met Franse styl
Deur Dirk Gallowitz van Ultimate Drive Opel, ‘n Duitse vervaardiger van motors met ‘n veelgeroemde geskiedenis plaaslik en internasionaal, het ‘n klompie jare deel van die reuse General Motors stal geraak wie miljarde dollars in die maatskappy gegiet het ten einde produkontwikkeling en verspreiding in meer lande ter wêreld[...]